Godwill Romain, eerstespan rugbyspeler van HNK, is tydens die Wildeklawer Skole toernooi gekies vir die Noordelike span wat op 15 September teen ‘n Suidelike span op Ellis Park gaan speel.
Die twee spanne is gekies deur ‘n onafhanklike paneel uit al die deelnemende skole.
Godwill is die enigste speler uit Kimberley wat gekies is vir hierdie span.
Become a Sponsor









