)

Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble ootref weer hulself

Die vokale ensemble van Hoërskool Outeniqua in George, het uitstekend presteer tydens vanjaar se Outeniqua Koorfees.

Hulle het ‘n algehele simbool van A++++ behaal. Ons is ongelooflik trots op hierdie groep talentvolle en hardwerkende Kwaggas!!

Foto bo: agter vlnr: Anke van der Schyff; Nadeane Maritz; Marize Gouws; Kerwin Albertus; Tinus Botes en Eckardt Muller

Derde ry vlnr: Dominique Janse van Rensburg; Elizma Beyleveld; Mia Moore; Lee Miller en Ian Grobler

Tweede ry vlnr: Elisa Barnardo: Yzanne Potgieter; Karin Netley; Karien Herbst en Dian Swanepoel

Voor vlnr: Ben van Niekerk; Franco Engelbrecht en Mondor Arries

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal