)
Hoërskool Noord-Kaap rugbyspeler presteer

Godwill Romain, eerstespan rugbyspeler van HNK, is tydens die Wildeklawer Skole toernooi gekies vir die Noordelike span wat op 15 September teen ‘n Suidelike span op Ellis Park gaan speel.