)

Laerskool Thabazimbi Gholfdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.12.2″][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Laerskool Thabazimbi het die afgelope naweek ‘n baie suksesvolle gholfdag aangebied.Hierdie dag is een van ons skool se jaarlikse fondsinsamelingsprojekte om te verseker dat ons leerders puik bekostigbare onderrig ontvang.

Panasonic was die hoofborg van die  dag en het R45 000.00 kontant, asook pryse geborg.  Dit is met groot dankbaarheid dat Laerskool Thabazimbi kan aankondig dat die totale wins van die dag R100 000 beloop het.

Baie dankie aan al ons borge asook die personeel van Laerskool Thabazimbi.

Julle is ysters. 

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”10182,10184,10185,10186,10187,10188,10189,10190″ gallery_orderby=”rand” posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal