Hoërskool Outeniqua van George se toneelstuk “Trippie”, deur Nicola Hanekom, het aan die streeksfinaal van die ATKV-Tienertoneel in Port Elizabeth deelgeneem, en ‘n welverdiende derde plek verwerf.
Die spelers is: Tashca Kotze en Le Roux Niewoudt
Die regie is behartig deur Me Karleine Herbst, bekwame drama onderwyser van die Kwaggas.