)
Hoërskool Outeniqua skitter by ATKV-Tienertoneel

Hoërskool Outeniqua van George se toneelstuk “Trippie”, deur Nicola Hanekom, het aan die streeksfinaal van die ATKV-Tienertoneel in Port Elizabeth deelgeneem, en ‘n welverdiende derde plek verwerf.