)

Hoërskool Nelspruit se Natgeorismeklub lê besoek af by Chimp Eden

Die natgeorismeklub van Hoërskool Nelspruit was vroeër hierdie maand by Chimp Eden.

Hier het ‘n koue wintersoggend in ‘n warm-gevoel-in-die-hart-oggend vir die groep verander. Elke sjimpansee wat hier gehuisves en versorg word is uit haglike omstandighede gered en kry nou al die nodige liefde, geduld en deurnis.

Interessante feite wat op die dag geleer is, sluit in dat sjimpansees ‘n intellektuele spesie is, maar ook fisies 10 keer sterker is as die alledaagse man. “Ons kyk nou met nuwe oë na hulle.

Definitief ‘n ervaring wat elke diereliefhebber se hart sommer vinniger sal laat klop,” is die algemene gevoel onder lede van die natgeorismeklub.

Chimp Eden is egter afhanklik van donasies soos vrugte en komberse om vir al die gesiggies in die hokke die beste versorging te kan bied.

Deur Lilani Robbertse (leerder)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal