Waylin Swarts het ‘n plek onder die Top 20 atlete in die 80m sowel as die 100m S 0/11 behaal H.J. Koekemoer verwerf ‘n Brons medalje in die 70 m Hekkies S 0/11. Hy eindig ook onder die top 20 atlete in die 80m sowel as die 100m S 0/11.
Laerskool Thabazimbi is super trots op hierdie 2 leerders.
(Foto:) Waylin lings en HJ regs