Lean La Grange en Ruan du Toit.
Laerskool Thabazimbi se toekennig vir die Beste Vordering (toekenning word per graad gedoen en leerders moet minstens 10% van die 1e tot die 3e kwartaal in sy/haar gemiddeld verbeter). Graad 4 en 5 kwalifiseer nie. In Graad 6 het Lean La Grange en Graad 7, Ruan du Toit, die toekenning ontvang.