)

LAERSKOOL THABAZIMBI RAPPORTRYERS BYBELVASVRA

Laerskool Thabazimbi is trots op die twee Bybelvasvraspanne wat uitstekend presteer het tydens die tweede rondte van die Rapportyers Bybelvasvra.

Die Junior span eindig 25ste landswyd en die Senior span het hulle gemiddeld tydens die tweede rondte met 12,5% verbeter en eindig in die eerste plek in Limpopo en 12de uit 94 skole landswyd.

Knap gedaan julle, Laerskool Thabazimbi is super trots op julle!

Foto bo: Junior span: Anke Roos, Nicolette Trichardt, Jana Coetzee en Angelique Coetzee.

Senior Span: Name van links na regs: Michelle Janse van Vuuren, Angelique de Beer, me Marietjie du Plessis (afrigter), Izandri Joubert, Ané Viljoen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal