)

Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar

Die Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar tydens hul eerste deelname aan die ATKV se tienertoneelspelkompetisie! 

DF ontvang die volgende toekennings:
Silwer vir die volgende kategorieë: Produksie, Klankbaan en Beligtingsontwerp en vir die Algemene hantering van tegniese aspekte, deur Kobus van Heerden; asook vir die teks deur Marisa van der Merwe en Lise Steyn. 
 

Goud word verower vir Regie, behartig deur drama-onderwysers, Lise Steyn, bygestaan deur Lurina Etsebeth. Elke speler ontvang ook goud vir hul spel en ensemblewerk! 

Baie dankie ook aan meneer De Wet vir die logistieke bestuur, asook vervoer en oprigl van die stel.

Ons is baie trots op hierdie span! 

Foto:
Agter van links: Carla Vivian, Helgard Rautenbach, me Lurina Etsebeth, me Lise Steyn, mnr Johann de Wet, Roald Furstenberg en Lisa Bassett.

Voor van links: Ila Alberts, Julia Roelofse, Magdel van der Schyff, Marga van der Linde en Frances Bruwer.

Afwesig: Anya Human, Ann-Chené Booys, Rène van Heerden en Tenique Oosthuizen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal