)

You are sponsoring

Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar

Die Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar tydens hul eerste deelname aan die ATKV se tienertoneelspelkompetisie!  DF ontvang die volgende toekennings: Silwer vir die volgende kategorieë: Produksie, Klankbaan…