)
Skipskop Musiekblyspel – Hoërskool Punt met Wilhelm van der Walt

Skipskop Musiekblyspel. Op Maandag, 4 April, het al die Skipskop-hoofkarakters van Hoërskool Punt in Mosselbaai vroeg-oggend reeds bymekaar gekom vir ‘n lywige oefening. Ja, sommer so op die vakansiedag –…

Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar

Die Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar tydens hul eerste deelname aan die ATKV se tienertoneelspelkompetisie!  DF ontvang die volgende toekennings: Silwer vir die volgende kategorieë: Produksie, Klankbaan…