‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje
‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje se toneelproduksie ‘Vyf’ het geskitter op die ATKV verhoog. Hulle het nie net die verhoog verower nie, maar ook die beoordelaars se…
Leerder skitter met Skryftalent – Hoër Meisieskool Oranje
Leerder skitter met Skryftalent – Nanette Jordaan,is ’n Graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het onlangs gewys dat sy ’n merkwaardige aanleg het vir die geskrewe woord. Haar skryftalent…
ATKV Digikuns 2025 – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Digikuns 2025. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op die leerders se uitstekende prestasies behaal by die ATKV Digikuns 2025 kompetisie. Prestasies behaal: Die wenner in ATKV-Digikuns in die…
ATKV Redenaars Semi-Finale – Hoërskool Linden
ATKV Redenaars Semi-Finale – Leerders van Hoërskool Linden het deelgeneem aan die ATKV Redenaars Semi-Finale rondte. Die volgende leerders het onder die Top 10 geëindig: Payton Kleinhans, Annabelle van der…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Primêre Skool Oranje
ATKV Redenaars Semi-finaal – Op Vrydag, 23 Mei 2025 het sewe leerders van Primêre Skool Oranje aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Dit het plaasgevind te Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die…
ATKV Prysuitdeling – Hoërskool Waterkloof
ATKV Prysuitdeling – Hoërskool Waterkloof se leerders is as ATKV wenners, tydens die prysuitdeling in verskeie afdelings aangekondig. Die volgende wenners is aangekondig tydens die ATKV Prysuitdeling: Hoërskool Waterkloof is…
Redenaarskompetisies – Erries praat plekke los
Redenaarskompetisies – Hoërskool Ermelo se redenaars het hulle goed gekwyt van hul taak en plekke los gepraat in die redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: An-Euné van Niekerk (gr.10) was deel van die…
ATKV Sêr – Hoërskool tieners gee in 2024 die toon aan
ATKV Sêr. Vingerklap- en voetestamplekker sêr wat sorg vir hoendervleisvermaak gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry. Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997…
ATKV Tjokkertoneel – Finaliste bekend, reg om staal te wys
ATKV Tjokkertoneel. Die derde ATKV-Tjokkertoneel het vanjaar tussen die sterre gespeel. 628 Tjokkers het hul stories tydens vier streeksfeeste landswyd vertel. Ses-en-dertig produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…
ATKV redenaars en debatkompetisie – PRG presteer
ATKV redenaars en debatkompetisie. PRG Forum (die praatkunste) het hul Afrikaanse debat- en redenaarspanne vir ATKV redenaars en debatkompetisie ingeskryf. Drie van Paul Roos se senior spanne het deurgedring tot…
ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie – Hoër Landbouskool Marlow skitter
ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie. Hoër Landbouskool Marlow het Vrydag met ‘n lekker jong span aan die ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie in PE deelgeneem. Marlow se span het uitstekend gevaar. Twaalf skole het…
ATKV Afrikaanse Olimpiade – Anika Rysbergen behaal nasionale 2de plek
ATKV Afrikaanse Olimpiade. Anika Rysbergen is ‘n leerder van Hoër Meisieskool Paarl. Met ‘n skitterende punt van 94%, het Anika ‘n nasionale tweede plek behaal in die ATKV Afrikaanse Olimpiade…
Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar
Die Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar tydens hul eerste deelname aan die ATKV se tienertoneelspelkompetisie! DF ontvang die volgende toekennings: Silwer vir die volgende kategorieë: Produksie, Klankbaan…
Uppie na AJV van ATKV
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Luzaan Engels, `n gr. 11 leerder aan Hoërskool Upington, het Dinsdag na Johannesburg gevlieg as afgevaardigde van H.U se Jeugtak van die ATKV. Die vergadering vind elke…
Debateerders hou skoolHoërskool Langenhoven se naam hoog
Die streeksuitdunrondte van die ATKV se debatskompetisie, het op Saterdag, 21 April in Hoërskool Langenhoven se skoolsaal plaasgevind. Die Dasse het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en twee…
Nellie-Redenaars Presteer Nasionaal
Sewe redenaars van Hoërskool Nelspruit het tydens die Radikale Redenaars se nasionale finaal
Punt ATKV Tienertoneel
Op 17 Augustus 2017 het 12 Punt-leerders na Port Elizabeth vertrek om aan die 53ste ATKV-Tienertoneel kompetisie deel te neem. Punt moes teen baie sterk skole kompeteer en het uitstekend…
Durbies Wen ATKV Nasionale Tienertoneelfees
Hoërskool Durbanville het vroeër vandeesmaand die ATKV Streekskampioenskappe gewen en sodoende gekwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe in Potchefstroom. Die Durbies het behoorlik stem dikgemaak en met die volgende toekennings weggestap:…
ATKV-Streeksbyeenkoms en Kuieraand
Hiermee word u hartlik uitgenooi om saam met die ATKV te kom kuier. Tydens die geleentheid
Eben Dönges redenaars deur na Vrystaat finaal
Die seuns van Eben Dönges Primêre Skool, is deur na die
Redenaars van Hoërskool Fichardtpark kwalifiseer vir semi-finaal
Die volgende redenaars van Hoërskool Fichardtpark het gekwalifiseer vir

















