)

Redenaarskompetisies – Erries praat plekke los

Redenaarskompetisies – Hoërskool Ermelo se redenaars het hulle goed gekwyt van hul taak en plekke los gepraat in die redenaarskompetisies.

ATKV Redenaars:

An-Euné van Niekerk (gr.10) was deel van die landswye top 25 redenaars. Sy het deelgeneem aan die nasionale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie in die afdeling “voorbereide redenaars, gr 10-12”.

Radikale Redenaars:

Vier Erries, Johanco Griesel (gr. 8), Carel Hancke (gr. 9), Madri van Niekerk (gr. 10) en An-Euné van Niekerk (gr. 10) dring deur na die provinsiale rondte wat op Saterdag 24 Augustus in Secunda plaasvind.

Artistatue Redenaarskompetisie:

Ses Erries, Kara McKenzie, Shiloh Theron, Sanele Mtshali, An-Euné van Niekerk, Ororiseng Sepitla, Ayanda Khumalo en Nhlakanipho Zwane dring deur na die nasionale finaal van die Artistatue Redenaarskompetisie wat op 31 Augustus by Midstream Kollege plaasvind.

Interskole Redenaarsliga:

Drie Erries, Manelisi Smith, Carel Hancke en Kara McKenzie dring deur na die nasionale finaal van die Interskole Redenaarsliga wat op 21 September by die Universiteit van die Witwatersrand plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal