Hiermee word u hartlik uitgenooi om saam met die ATKV te kom kuier. Tydens die geleentheid wil ons u graag inlig oor die werksaamhede en prestasies van die ATKV.
Gaskunstenaar: Arno Jordaan
Datum: Dinsdag 18 Oktober 2016
Plek: Hoërskool Upington skoolsaal
Tyd: 18:00 vir 18:30
RSVP: Voor of op Donderdag, 13 Oktober by 0745556902 of by marcov@atkv.org.za
Bywoning is gratis en jy word genooi om na die geleentheid ligte verversings saam met ons te geniet.
Laat weet asseblief indien jy die aand saam met ons gaan geniet, sodat ons die nodige voorbereidings kan tref.
Become a Sponsor