)

Debateerders hou skoolHoërskool Langenhoven se naam hoog

Die streeksuitdunrondte van die ATKV se debatskompetisie, het op Saterdag, 21 April in Hoërskool Langenhoven se skoolsaal plaasgevind.

Die Dasse het hulle baie goed van hulle taak gekwyt en twee van ons junior spanne het na die semi-finale rondte deurgedring, asook een van die senior spanne. Hierdie leerders verwerf provinsiale kleure. Hulle neem tydens die eerste naweek in Junie op George teen die Oos-Kaap se spanne deel.

Op die foto verskyn, agter van links: Anja Joubert, Jana van den Berg, Kiara Vosloo en Natalie Stroebel. Voor, van links: Annika Streicher, Bianca Lombaard, Christel Jooste en Cheandrie du Rand

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal