ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie. Hoër Landbouskool Marlow het Vrydag met ‘n lekker jong span aan die ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie in PE deelgeneem. Marlow se span het uitstekend gevaar.
Twaalf skole het mekaar die stryd aangesê. Marlow het baie goed gevaar in die eerste twee rondtes en dring deur na die semifinaal. Die span van Paul Sauer was ‘n bietjie vinniger met die gonsers en dring deur na die finaal. Nico Malan was die uiteindelike wenners.
Marlow se span het bestaan uit Wilco Nel, Willem Greeff, Pieter Vorster en Burgert van Heerden.
ATKV Razor-sharp Quiz Competition. Marlow Agricultural High School took part in the ATKV Vlymskerp Quiz Competition in PE on Friday with a nice young team. Marlow’s team did great. Twelve schools battled each other. Marlow did very well in the first two rounds and advanced to the semifinals. Paul Sauer’s team was a little faster with the buzzers and pushed through to the final. Nico Malan were the eventual winners. Marlow’s team consisted of Wilco Nel, Willem Greeff, Pieter Vorster and Burgert van Heerden.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf