[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Luzaan Engels, `n gr. 11 leerder aan Hoƫrskool Upington, het Dinsdag na Johannesburg gevlieg as afgevaardigde van H.U se Jeugtak van die ATKV.
Die vergadering vind elke jaar plaas en diƩ jaar is dit by Klein-Kariba, vakansie-oord van die ATKV.
Luzaan is `n aktiewe lid van haar ewe aktiewe Jeugtak, nl. Die Kultuurdiere. DiƩ tak was al baie besig die jaar en hou die ATKV se naam hoog.
[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://northerncape.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Luzaan-Engels-van-HoĆ«rskool-Upington-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]