Die volgende redenaars van Hoërskool Fichardtpark het gekwalifiseer vir die semi-finale rondte van die ATKV redenaars.
FOTO BO:
Voor: Ludzi Arpin, Umonique Smit en Margie Botha
Agter: Arno Roodt, Franco van der Vlies en Nandi Roodt.
Become a Sponsor