Hierdie twee matrikulante van HS Strand gaan al vanaf graad 7 uit as ‘n paartjie met ander woorde vir vyf jaar. Hul het ook die onlangse matriekafskeid van HS Strand bygewoon.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










