Xena Gericke en Christopher Blair Hook van HS Strand
Hierdie twee matrikulante van HS Strand gaan al vanaf graad 7 uit as ‘n paartjie met ander woorde vir vyf jaar. Hul het ook die onlangse matriekafskeid van HS Strand…
HS Strand – Boland Wiskunde span
Carli Viljoen (gr 12), Chris Langeveldt (gr 11) en Dylan Swarts (gr 8) is vir die Boland Wiskunde-span gekies. Hulle neem op 8 September aan die Interprovinsiale Wiskunde-kompetisie deel. Leerders…
HS Strand Rolbal uitslae
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Die rolbaluitslae van die Interskole tussen HS Strand en Rusthof is ook bekend. HS Strand het vir Rusthof 15 – 4 gewen. Dit is die…
HS Strand se Gr. 11 LW-leerders besoek Two Oceans Akwarium en Kaapstad Museum
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Die skoolkwartaal het skaars begin toe 86 graad 11 leerders saam met drie onderwysers vir ‘n dagbesoek vertrek het om die “Two Oceans Aquarium” in…
HS Strand se Ma en Dogteraand saam met Pedro Kruger
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Mieke-Danelle-en-Zoe-lee-van-der-Merwe.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Anelda-en-Elsje-Mari-v.-d.-Poel.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/296_MaDogter_2018-Anel-en-Carli-Swart.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
HS Strand – Hokkie Afrigter Presteer
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Leani van die Merwe is van 2018 af HS Strand se hokkie-organiseerder en vir die afgelope vier jaar die afrigter van die onder 18A-seunshokkiespan. Sy was vanjaar…
Die leerders van HS Strand is by baie uitreike in die gemeenskap betrokke.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] 13 April: Strand skoonmaak Die leerders het Vrydag 13 April weer hulle moue opgerol om ons strand te gaan skoonmaak. Ons het gestap van die…
Beatrae Walker van Hoërskool Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Beatrae Walker is ‘n knap ruiter wat reeds WP-kleure verwerf het vir hierdie interessante sport wat sy nog net twee jaar lank beoefen. Sy neem gedurende die…
Martin Theron van HS Strand
Martin Theron in Graad 8B het onlangs deelgeneem aan die Western Cape CTMA Intra Provincial Level 1 Swemkampioenskap. Dit is ‘n baie groot kompetisie. Hy het super goed gedoen en…
Oorhandiging van Suidooster-skoolkoerant – 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die eerste 2018-uitgawe van die Suidooster-skoolkoerant is vandag aan die skoolhoof mnr. Danie Malan, oorhandig. Op die eerste foto verskyn van links na regs: Ariana Uys, Marco…
Top 3-kandidate – Akademies van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] HS het hul aanvullende prysuitdeling in die skoolsaal gehou waar die Top 3 leerders in elke graad (volgens Nov. 2017 se prestasies) aangewys is. 2017…
HS Strand – Boland atletiekbyeenkoms uitslae
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/HS-Strand-Boland-atletiekbyeenkoms-uitslae.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] BOLAND ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE, DAL JOSAFAT, PAARL 2 en 3 MAART 2018 Die Boland Kampioenskap het Vrydag en Saterdag in die…
PRESTEERDERS OP DIE ATLETIEKVELD TYDENS STRAND KLEURE-ATLETIEKBYEENKOMS
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die 2018 kleure-atletiekbyeenkoms het die volgende atlete besondere prestasies behaal: V.l.n.r.: Adriaan Kennedy is as die Senior Victor Ludorum aangewys vir sy pretasies in S.17 400m,…
Roeselare uitruilskema 2017/2018
Hierdie jaar is dit die 16de keer dat Hoërskool Strand met die Burgerskool Roeselare in België aan ‘n uitruilskema verbind is. Ons het verlede jaar in België gekuier en nou…
HS Strand het op dramatiese wyse met HTS Drostdy afgereken
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Name van die spelers op foto: AGTER: Mnr. Andries Louw (bestuurder), Hackuum Jansen, Danico Maré, Guillaume Jansen, Liam Martin, Edward Russouw, Henco Stoffberg, Estiaan Marais,…
Nuwe personeellede van HS Strand 2018
Die volgende nuwe personeel het vanjaar by HS Strand aangesluit: Van links na regs: Leana du Toit( NW, Wisk), Iwaan Schell (Tegnologie, LO), Lorinda van Wyk (Skeppende Kuns, Musikale Teater),…
Spoggerige nuwe Rugbytelbord
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons spog met ‘n nuwe, bykomende rugbytelbord. Dankie aan mnr. Faffa en mev. Annelise Venter van Seed Oil SA wat dit vir ons moontlik gemaak het. Die groot telbord…
HS Strand se Roeselare
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Roeselare 2017/2018 Op die 24ste September het die Roeselare-groep per vliegtuig na Londen via Dubai vertrek waar hul tot en met 29 September vertoef het om ‘n…
Die ’77-Matriekklas bring hulde aan Hoërskool Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die “VERSKRIKLIKSTE MATRIEKKLAS” (volgens mnr. Marius van Zyl, oud-adjunkhoof van Hoërskool Strand ) het op 7 Oktober 2017 hul 40-jaar skool reünie by die Strand Gholfklub gehou. Hierdie oud-arende het verseker ag geslaan…
Die prysuitdeling van HS Strand het op Vrydag, 13 Oktober in die stadsaal van die Strand plaasgevind.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die prysuitdeling van HS Strand het op Vrydag, 13 Oktober in die stadsaal van die Strand plaasgevind. Dit was ook die laaste dag…
Hoërskool Strand – KRIEKETINTERSKOLE 2017
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die jaar 2017 sal onthou word vir die feit dat ALLE spanne teen HHH gewen het. Die eerste span het…
Die Matrieks van HS Strand trek soos sprokieskarakters aan.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HS Strand het elke jaar aan die begin van die jaar die tradisie waar die Matrieks soos ‘n sprokieskarakter aantrek. …
Karate KZN team – Creston College student receives gold
