Die volgende nuwe personeel het vanjaar by HS Strand aangesluit:
Van links na regs:
Leana du Toit( NW, Wisk),Ā Iwaan Schell (Tegnologie, LO), Lorinda van Wyk (Skeppende Kuns, Musikale Teater), Niehan Koekemoer (Besigheidstudie, EBW, WG) en Willene Theart (Drama)