)

PRESTEERDERS OP DIE ATLETIEKVELD TYDENS STRAND KLEURE-ATLETIEKBYEENKOMS

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Tydens die 2018 kleure-atletiekbyeenkoms het die volgende atlete besondere prestasies behaal:

V.l.n.r.:

Adriaan Kennedy is as die Senior Victor Ludorum aangewys vir sy pretasies in S.17 400m, 200m, 11-m Hekkies. 400m Hekkies en 100m.

AnƩ Braasch was die Senior Victrix Ludorum met prestasies in D.17 gewigstoot, hamergooi, diskusgooi, spiesgooi en 400m.

Marli Botha was die Junior Victrix Ludorum met prestasies in D.15 hamergooi, gewigstoot, 400m, 200m en verspring.

AnƩl Swart was die beste veldatleet met 43,84m in hamergooi en het ook die beste prestasie van alle atlete van die dag gelewer.

Rohan Britz het die beste prestasie in middelafstande gelewer.

Alexander Smit was die Junior Victrix Ludorum met besondere pestasies in S.14 3000m, 400m, 200m, 1500m en hamergooi.

Caitlin Isaacs was weer eens die blits van Hoƫrskool Strand en was die beste naelloopatleet.

Kristin Meyer het vir die vierde agtereenvolgende jaar die trofee as beste langafstandatleet gebuit met haar besondere prestasie in 5000m stap.

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/PRESTEERDERS-OP-DIE-ATLETIEKVELD-TYDENS-STRAND-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal