[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/HS-Strand-Boland-atletiekbyeenkoms-uitslae.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text]
BOLAND ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE, DAL JOSAFAT, PAARLĀ 2Ā en 3 MAART 2018
Die Boland Kampioenskap het Vrydag en Saterdag in die Paarl plaasgevind. Die kompetisie is BAIE sterk, aangesien die atlete met atlete van Sentraal, Suid-, Wes-, Noord- enĀ Noordwes-Boland moet kompeteer vir ān plek in die Boland-span. Hierdie atlete neem in die komende naweek (9 en 10 Maart) aan die Wes-Kaap Kampioenskap in die Paarl deel. Slegs atlete, wat aan die kwalifiserende standaarde voldoen en atlete wat by die Kampioenskap ān medalje gewen het, word inĀ die span opgeneem. By hierdie Kampioenskap moet die atlete weer eens aan kwalifiserende standaarde voldoen om sodoende te kwalifiseer om aan die SA Skole Kampioenskap deel te neem.
Die volgende atlete het aan hierdie vereistes voldoen en baie goed presteer.
NAAM EN VAN | ITEM | PRESTASIE |
Carli Swart | Hamergooi D.15 | Silwer medalje –Ā 38,53m |
Marli Botha | Hamergooi D.15 | Goue medalje –Ā 46,88m |
AnĆ©l Swart | Hamergooi D.17 | 4e –Ā 42,11m |
Jada Dippenaar | Hamergooi D.19 | Brons medalje –Ā 40,02m |
Caitlin Isaacs | 100m D.17
200m D.17 |
Goue medalje Ā – 12,53s
Silwer medalje ā 26,53s |
Adriaan Kennedy | Hoogspring
400mH |
Silwer medalje ā 1,90m
Brons medalje ā 55,61s |
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]