[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Ons spog met ‘n nuwe, bykomende rugbytelbord. Dankie aan mnr. Faffa en mev. Annelise Venter vanĀ Seed Oil SAĀ wat dit vir ons moontlik gemaak het. Die groot telbord is op die muur langs die elektroniese telbord by die A-rugbyveld opgesit. Nou sal ondersteuners die tellings van al die wedstryde op die ander velde ook kan sien.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]