)

Hoërskool Upington-ruiters se seisoen begin goed

Drie Uppies het deelgeneem aan die Upington Saalperd Streekskou wat plaas gevind het op 13 en 14 Oktober 2017 in Upington. Hulle is Toanita Strauss, Jessi Wessels en Inge Wessels.

Die uitslae was as volg:
1. Toanita Strauss
3 Gang Plesierperd Ruiters 18 jaar en onder – eerste plek
Groot Kampioen 3 Gang Plesierperd – eerste plek

2. Jessi Wessels
5 Gang Plesierperd Ruiters 18 jaar en Onder – eerste plek
Driegang Kinder Ryperd 14 Jaar en onder – tweede plek
Groot Kampioen 5 Gang Plesierperd – eerste plek
Groot Kampioen 3 Gang Kinderryperd – 3de plek

3. Inge Wessels
5 Gang Natuurlike maanhaar en stert – eerste plek
Groot Kampioen 5 Gang Kinderryperd – eerste plek

Jessi en Toa het ook deelgeneem aan die Ruiterkuns Toetsklasse waarvan die uitslae nog nie beskikbaar is nie. Ons hou duimvas dat beide van hulle in die Noord Kaap Ruiterkuns span opgeneem sal word wat aan die Nasionale Proewe gaan deelneem in Parys vanaf 24/01/2018-27/01/2018

Uppies kan voorwaar TROTS wees op hierdie driemanskap wat baie moet opoffer om hulle sport te kan beoefen.

Foto:
Jessie Wessels, Mary-Ann Lovemore (Douglas), Inge Wessels en Toanita Strauss

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal