Martin Theron in Graad 8B het onlangs deelgeneem aan die Western Cape CTMA Intra Provincial Level 1 Swemkampioenskap.Ā Dit is ān baie groot kompetisie. Hy het super goed gedoen en ons is baie trots op hom.Ā Hy het in 8 items geswem en 5 daarvan medaljes gewen.Ā Hier is die uitslae soos volg:
200 IM (Individual Medley)Ā – Silwer medalje
50 Butterfly – Silwer medalje
50 Backstroke – Brons
100 Backstroke – Brons
100 Freestyle – Brons
50 Breaststroke – 7de plek
100 Breaststroke – 5de plek
50 Freestyle – Ā 7de plek
HyĀ swemĀ vir Aquasharks Academy.Ā Hulle oefen daagliks by die Strand Munisipale swembad.Ā Sy afrigter se naam is Leal de Kock en haar selnommer is 082 446 5871.Ā Sy het gesĆŖ julle kan haar ook epos haar ades isĀ leal@intekom.co.za
Hulle het ook n facebookblad Aqua Sharks Academy Helderberg. gaan kyk gerus daar dan kan jul daar sien sy het gepost van hom en sy medaljes.