[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Mieke-Danelle-en-Zoe-lee-van-der-Merwe.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/Anelda-en-Elsje-Mari-v.-d.-Poel.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/296_MaDogter_2018-Anel-en-Carli-Swart.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Die netbal-, tennis- en muurbalafrigters en ouers sowel as die organiseerders, redaksielede en hul ouers van die Suidooster het op Woensdagaand 9 Mei ān genotvolle aand aangebied.
Die briljante gasheer, Pedro Kruger, van die gewilde musiekprogram, wat top Suid-Afrikaanse kunstenaars se unieke lewensverhale, passies en musiekloopbane met gehore deel, het ons laat skater, huil en ook laat saam sing. Pedro is ook ān gesoute akteur, ān uitsonderlike komponis, sanger en ān bobaas storieverteller, alles in een borrelende persoonlikheid verpak!
Tydens Pedro se optrede het hy ān asembenewende musiekreis van sy eie lewe en ān loopbaan wat reeds oor drie dekades strek aan die Maās en dogters vertoon. Vanaf sy professionele buiging op die ouderdom van 15, in ān verhoogverwerking van Fiela se Kind, na intieme kykies na klavierkuiers as seun saam met sy eie gesin, tot by internasionale optredes in wĆŖreldstede soos Edinburgh en New York!
Pedro is eenvoudig net Pedro. Sy talent, vriendelikheid en empatie laat hom rĆŖrigwaar uitstaan. Wat fenominaal was, was die spesiale kykie in die wĆŖreld en ān briljante blik op wat menswees regtig is, soos gedeel vanaf sy āgunsteling sitplek in die wĆŖreldā: daai een agter die klawers van HoĆ«rskool Strand se Ibach-klavier!
?n Opregte dankie aan al die ouers wat as gasvrouens opgetree het en met hulle talente en kreatiwiteit, hul tafels pragtig versier het. Aan al ons onderwysers wat ān bydrae met die reĆ«l van die aand gemaak het ā julle is ware staatmakers, dankie daarvoor.baie dankie aan Adriaan Lambrechts wat die gaste met ān voordrag vermaak het ā jy was skitterend.
?n Opregte dankie aan al die borge.
Fotoās van die geleentheid kan by www.lunchboxphotography.co.za bestel word.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]