)

Paul Roos Gimnasium Redenaars

Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch het die afgelope naweek aan die ATKV-Redenaars, Semi-finaal, deelgeneem. Die volgende sprekers het almal onder die Top-redenaars geeïndig: Jacques Botma 9de Huistaal Onvoorbereid (Seniors), Pieter Bruwer 9de Huistaal Onvoorbereid (Juniors) en Pelatt Smith 6de in die Huistaal Voorbereid (Juniors). Mihan van Zyl is as die top spreker in die Senior afdeling, Huistaal Onvoorbereid, aangewys en sal nou aan die finaal op 17 Augustus by die ATKV- Buffelspoort deelneem.

In die foto bo is Pieter Bruwer (links) en Pellatt Smith (regs).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal