)

Paul Roos Gimnasium debat

Die Semi-finaal van die ATKV-Debatte het Saterdag op Wellington plaasgevind. Paul Roos Gimnasium se twee senior spanne het uitstekend gevaar en Alex Aldrich en Thys Sutherland het 4de geeïndig. Mihan van Zyl en Jacques Botma is eerste geplaas en sal nou aan die landswye finaal op 18 Augustus deelneem. Paul Roos se debatteerders en redenaars kan voorwaar trots wees, want hulle het vanjaar die top 4 kompetisies in die Wes-Kaap gewen, nl. Dink-of-Sink, Oppie-Tong, ATKV- Redenaars en ATKV-Debat.

Foto bo: L-R: Mihan v Zyl, Jacques Botma en Jean du Plessis

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal