)
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…

Vrystaatkampioen in Hoogspring – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaatkampioen in Hoogspring – Mieke Potgieter, van Hoër Meisieskool Oranje, het bewys dat deursettingsvermoë altyd vrugte afwerp. Mieke is ‘n matriekleerder en ‘n o.19 Vrystaatkampioen in Hoogspring. Ná jare se…

Sone 2-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark

Sone 2-atletiekbyeenkoms – Die atlete van Hoërskool Fichardtpark het tydens die Sone 2-atletiekbyeenkoms gewys dat hulle nie net medaljes kan inpalm nie, maar ook geskiedenis kan maak! Met goud, silwer…

COSSASA Spele – Hoërskool Jim Fouché, Franzelle Barnard

COSSASA Spele. Franzelle Barnard verteenwoordig SA by COSSASA Spele. Hoërskool Jim Fouché se talentvolle atleet, Franzelle Barnard, het ’n uitsonderlike mylpaal bereik deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse Skole…

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonder trots hul op atleet- sensasie Cara Rautenbach wat hoog vlieg vir Suid Afrika! Cara Rautenbach, is ’n talentvolle hoogspring-atleet. Sy is…

SA Skole Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole Atletiekspan – Franzelle Barnard, van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is gekies vir die SA Skole Atletiekspan. In ‘n prestasie wat harte laat bons van trots, gaan sy…

Internasionale Atletiek – Hoër Meisieskool Oranje

Internasionale Atletiek. Twee Oranje-sterre oppad na Afrika vir internasionale atletiek! Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het weereens hul staal bewys met twee topatlete wat die Suid-Afrikaanse vlag hoog gaan hou.…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg: Eerste plekke: Tweede plekke: Derde plekke: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…

Midstream en Nelspruit atletiek – Hoërskool Ermelo

Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlê. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…

Hoërskool Noord-Kaap behaal puik uitslae by SA Kampioenskappe

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, het die volgende uitslae behaal tydens die SA’s Atletiek wat plaasgevind het op 22-24 Maart 2018: Jacquin van Wyk (Brons – 200m, Brons – Medley Aflos, Brons…

DF Malan se Top 10 uitslae

Bredasdorp Top 10-uitslae Baie geluk aan die volgende Dee-Effers: Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring. Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste…

H/S Keimoes se atlete presteer uitstekend.

Tydens die pas afgelope distriks- en provinsiale atletiekkampioenskappe het H/S Keimoes se atlete besonders goed gevaar. Altesaam nege atlete het aan die Noordkaapse Provinsiale kampioenskappe in Kimberley gaan deelneem. Hulle…