Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, het die volgende uitslae behaal tydens die SA’s Atletiek wat plaasgevind het op 22-24 Maart 2018:
Jacquin van Wyk (Brons – 200m, Brons – Medley Aflos, Brons – 100m, Brons – Aflos)
Keletso Seopesengwe (Silver – Aflos, 6de – 100m)
Romeo van Wyk (Brons – Medley)
Keanan van Wyk (4de Hoogspring)
Become a Sponsor