Free State Masters Athletics – Primêre skool Naudeville
Free State Masters Athletics – Primêre Skool Naudeville blink uit by die Free State Masters Athletics Throws. Die Naudies het Saterdag, 16 Augustus, hul staal gewys tydens die Free State…
Kouga Atletiek byeenkoms – Laerskool Stulting
Kouga Atletiek byeenkoms – Atlete van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 1 Februarie aan die Kouga Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die volgende atlete kwalifiseer tydens die Kouga Atletiek byeenkoms as volg:…
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg: Eerste plekke: Tweede plekke: Derde plekke: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…
Midstream en Nelspruit atletiek – Hoërskool Ermelo
Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlê. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…
DF Malan se Top 10 uitslae
Bredasdorp Top 10-uitslae Baie geluk aan die volgende Dee-Effers: Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring. Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste…













