
Kouga Atletiek byeenkoms – Atlete van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 1 Februarie aan die Kouga Atletiek byeenkoms deelgeneem.
Die volgende atlete kwalifiseer tydens die Kouga Atletiek byeenkoms as volg:
o/10:
- Leani Knoesen (70mH) en
- Jaymar Swarts (70mH)
o/11
- Kayla Wait (70mH) en
- Chaiden Mey (70mH)
o/12
- Lika Vermaak (Spiesgooi en diskus) (Afwesig tydens neem van foto)
- Simoné van der Walt (75mH, 150mH, gewigstoot, diskus en spiesgooi)
- Amé Spangenberg (75mH en 150mH)
- Calib Borcherds (100m en 150m)
- Jordan Felix (hoogspring)
- Jaydon Abrahams (gewigstoot, diskus en spiesgooi)
- Anru Germishuys (gewigstoot, diskus en spiesgooi) en
- Heinrich Wait (diskus)
o/13
- Issabella Brink (75mH en 200mH)
- Rouxlé Germishuys (gewigstoot en diskus)
- Hanna Ferreira (diskus en spiesgooi)
- Nina Lourens (spiesgooi)
- Dané du Plessis (diskus)
- Johan van Tonder (80mH, diskus, spiesgooi)
- Hannes Lourens (diskus, spiesgooi) en
- Tristan Roelofse (diskus)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor