)
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege skitter

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege atlete het geskitter tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat vanjaar in Sasolburg plaasgevind het. Nuwe rekordhouers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Kouga Atletiek byeenkoms – Laerskool Stulting

Kouga Atletiek byeenkoms – Atlete van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 1 Februarie aan die Kouga Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die volgende atlete kwalifiseer tydens die Kouga Atletiek byeenkoms as volg:…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Atlete behaal Goud – Hoër Meisieskool Oranje

Atlete behaal Goud – Foto: Klara van Wyk, Lilly Burger, Roné Strydom, Danyelle Pienaar en Diné le Roux In waarskynlik ‘n heel eerste vir Hoër Meisieskool Oranje het die atlete…