)

Atlete behaal Goud – Hoër Meisieskool Oranje

Atlete behaal GoudFoto: Klara van Wyk, Lilly Burger, Roné Strydom, Danyelle Pienaar en Diné le Roux

In waarskynlik ‘n heel eerste vir Hoër Meisieskool Oranje het die atlete in die korthekkies ‘n eerste plek in al vyf ouderdomsgroepe behaal.

Die hekkies atlete het die prestasies tydens die Vrystaat Hoërskole-byeenkoms behaal.

Die uitslae van die hekkies atlete wat Goud behaal het, is as volg:

  • Klara van Wyk (o.14, 90 m-h),
  • Lilly Burger (o.15, 90 m-h),
  • Roné Strydom (o.16, 100 m-h),
  • Danyelle Pienaar (o.17, 100 m-h) en
  • Diné le Roux (o.19, 100 m-h).

Klara het ook in die 300m-hekkies ‘n eerste plek behaal. Sy het in albei die 90 m-hekkies se uitdun en finaal die vorige Vrystaat-rekord verbeter.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal