)
Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Danyelle Pienaar, talentvolle atleet van Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink by Nasionale Hoërskole-byeenkoms in Bloemfontein. Danyelle het op 2 Mei 2026 haar naam weer in die geskiedenisboeke…

Nasionale Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje Skitter

Nasionale Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje het weer eens hul merk gemaak by die Nasionale atletiekbyeenkoms. Dit het onlangs in Germiston plaasgevind. Die byeenkoms het deelnemers in die o.16-, o.18-,…

Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – Oranje atlete skitter

Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje se atlete het die afgelope naweek die Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms in ware styl oorheers. Hulle het vyf splinternuwe rekords opgestel. Die prestasies het nie net die toeskouers…

Curro Podium-byeenkoms – Oranje Meisies skitter

Curro Podium-byeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag weer gewys hoekom hulle as een van die land se voorste atletiekskole gereken word. Die span van vier, Jumarie Matthews, Mienke Botha,…

Sportsterre vereer – Hoër Meisieskool Oranje

Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, Rumé Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: Diné le…

Oranje atleet breek rekords – Hoër Meisieskool Oranje

Oranje atleet breek rekords – Hoër Meisieskool Oranje se atleet Danyelle Pienaar, breek rekords en steel die kollig in die Paarl. Sy het onlangs ’n indrukwekkende vertoning gelewer by die…

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje se atlete het uitgeblink by die gesogte NWU Top 30-atletiekbyeenkoms! Oranje het hul merk gemaak en ’n indrukwekkende tiende plek behaal uit…

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje se atlete het weereens geskitter by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die atlete het, as ‘n geheel gesien, die beste in die skool se geskiedenis presteer. Rumé…

ASA SA Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer

ASA SA Kampioenskappe – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het skitterend presteer, tydens die ASA SA Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Groenpunt, Kaapstad plaasgevind het. OMS-atlete het buitengewoon goed…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Atlete behaal Goud – Hoër Meisieskool Oranje

Atlete behaal Goud – Foto: Klara van Wyk, Lilly Burger, Roné Strydom, Danyelle Pienaar en Diné le Roux In waarskynlik ‘n heel eerste vir Hoër Meisieskool Oranje het die atlete…

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Drie atletiek aflosspanne o.14, o.17 en o.19 van Hoër Meisieskool Oranje was verlede Saterdag tydens die Motheo Xhariep atletiekkampioenskap aan die wenkant. Die o.17 Hoër Meisieskool…

Wildeklawer Curro Top 14 – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Curro Top 14. Oranje het Woensdag 1ste onder die meisiespanne op die Wildeklawer Curro Top 14-Atletiekbyeenkoms in Pretoria geëindig. OMS was 2de in 2024. Daar is 4 nuwelinge in…

Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskap – OMS-Atletiek ontplof

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het vandeesweek iets baie besonders op die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap in Germiston vermag – 2 goud, 5 silwer en 2 brons. Hulle het ook…