)

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje se atlete het weereens geskitter by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die atlete het, as ‘n geheel gesien, die beste in die skool se geskiedenis presteer.

Rumé Burger het Saterdag die SA-rekord in die 200m (o.17) verbeter by die Nasionale Hoërskole-atletiekbyeenkoms. Haar wentyd was 23.35 (amptelik). Sy het reeds vroeër die dag in die semi-finaal die bestaande rekord (23.57, opgestel in 2023) tot 23.52 verbeter.

Volgens Wêreldatletiek (https://worldathletics.org/records/toplists/sprints) is dit die 3de vinnigste tyd tot dusver in 2025 internasionaal deur ‘n o.18 vroue-atleet. Rumé het Vrydag ook die 100m in ‘n rekordtyd gewen.

Prestasies behaal:

  • Individueel: 4 goud, 1 silwer en 3 brons medaljes behaal.
  • Aflosse: 10 silwer medaljes behaal.
  • Twee SA-rekords behaal

Individueel: 20 top-10 plekke behaal:

  • Diné le Roux (o.19) – 100m hekkies: goud
  • Rumé Burger (o.17) 100m SA-rekord: goud
  • Rumé Burger (o.17) 200m SA-rekord: goud
  • Karla Kock (o.15) gewigstoot: goud
  • Jumarie Matthews (o.15) driesprong: silwer
  • Danyelle Pienaar (o.17) 400m hekkies: brons
  • Elizabeth Fick (o.17) 400m (57.44): brons
  • Mienke Botha (o.15) 400m (58.17): brons
  • 4de Nécke Verster (o.19) 400m
  • 4de Nécke Verster (o.19) 400 m-hekkies
  • 4de Jumarie Matthews (o.15) verspring
  • 5de Klara van Wyk (o.15) verspring
  • 6de Annari Blignaut (o.17) 1 500m
  • 7de Klara van Wyk (o.15) 90m – hekkies
  • 8ste Diné le Roux (o.19) 100m
  • 8ste Mienke Botha (o.15) 300m – hekkies
  • 8ste Jumarie Matthews (o.15) 100m
  • 9de Carli Uÿs (o.17) 100m – hekkies
  • 9de Chani Britz (o.15) 800m
  • 10de Annari Blignaut (o.17) 3 000m

Medaljes in aflosse:

  • Diné le Roux (o.19) 4x100m silwer
  • Elizabeth Fick (o.17 1 000m-medley silwer
  • Elizabeth Fick (o.17) 4x100m silwer
  • Rumé Burger (o.17) 4x100m silwer
  • Lilly Burger (o.15) 4x100m silwer
  • Jumarie Matthews (o.15) 4x100m silwer
  • Jumarie Matthews (o.15) 1000m medley silwer
  • Chani Britz (o.15) 1000m medley – silwer
  • Mienke Botha (o.15) 1000m medley silwer
  • Mienke Botha (o.15) 4x100m silwer
Van links: Karla Kock, Danyelle Pienaar
Van links: Mienke Botha, Jumarie Matthews

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/skoolfonds/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal