)
Nasionale HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms – Oranjeniete blink uit

Nasionale HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool se atlete het die afgelope naweek aan die Nasionale HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hulle met puik vertonings die skool se naam hoog gehou. Die volgende…

Rekordgetal kwalifiseerders – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Rekordgetal kwalifiseerders – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ‘n rekordgetal kwalifiseerders in atletiek. Oranje se baan- en veldatlete het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te…

Sportsterre vereer – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, RumĆ© Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: DinĆ© le…

Nasionale HoĆ«rskole-atletiekkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale HoĆ«rskole-atletiekkampioenskap. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se atlete het weereens geskitter by die Nasionale HoĆ«rskole-atletiekkampioenskap. Die atlete het, as ‘n geheel gesien, die beste in die skool se geskiedenis presteer. RumĆ©…

ASA SA Kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Oranje presteer

ASA SA Kampioenskappe – Atlete van HoĆ«r Meisieskool Oranje het skitterend presteer, tydens die ASA SA Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Groenpunt, Kaapstad plaasgevind het. OMS-atlete het buitengewoon goed…

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap– HoĆ«r Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Motheo Xhariep atletiekkampioenskap – Drie atletiek aflosspanne o.14, o.17 en o.19 van HoĆ«r Meisieskool Oranje was verlede Saterdag tydens die Motheo Xhariep atletiekkampioenskap aan die wenkant. Die o.17 HoĆ«r Meisieskool…

Wildeklawer Curro Top 14 – C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Wildeklawer Curro Top 14. Oranje het Woensdag 1ste onder die meisiespanne op die Wildeklawer Curro Top 14-Atletiekbyeenkoms in Pretoria geĆ«indig. OMS was 2de in 2024. Daar is 4 nuwelinge in…