)
Dink-of-Sink – Oranje Meisieskool skitter in eindrondte

Dink-of-Sink. Oranje Meisieskool skitter in eindrondte 🗣️ Oranje se Raakpraters draai die debat-tafel in streekfinaal Die junior debatsgroep van Hoër Meisieskool Oranje het Donderdag ’n merkwaardige terugkeer gemaak in die…

Interskole Landloop 2025 – Hoër Meisieskool Bloemhof teen Oranje

Interskole Landloop. 🏃‍♀️ Interskole Landloop 2025: Bloemhof se uithouvermoë wen die dag! Die jaarlikse Interskole-byeenkoms tussen Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch en Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het vanjaar se…

Nasionale Junior-swemkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale Junior-swemkampioenskap. Leandi Prinsloo, leerder van Oranje Meisieskool in Bloemfontein se medalje-oorwinnings duur voort. Sy het 2 medaljes op die Nasionale Junior-swemkampioenskap in Kaapstad verower. Verder was sy 2de in…

National All Girls’ Festival – Oranje Meisieskool weer wenners

National All Girls’ Festival. Die 1ste tennisspan van Oranje Meisieskool het die 4de jaar agtereenvolgens (en die 10de uit die laaste 11 keer) die National All Girls’ Festival in Kaapstad…

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Sekondêre Meisieskool Oranje se atlete het weereens geskitter by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die atlete het, as ‘n geheel gesien, die beste in die skool se geskiedenis presteer. Rumé…

Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe – Oranje Meisieskool

Biathle- en Triathle Wêreldkampioenskappe. Twee atlete van Sekondêre Meisieskool Oranje, Danny Pienaar (graad 10, triathle) en Marné van Rensburg (graad 9, biathle) is gekies vir die SA-span tydens die Biathle-…

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Oranje Meisieskool

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi is net om die draai! Oranje Meisieskool bied weer die Fairtree Super 12 Hokkiefees in 2024 vanaf 7 tot 10 Augustus aan.…

SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool

SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ‘n herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer Sekondêre Meisieskool Oranje en Hoërskool Jim Fouché op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die…

Oranje Hoofnetbalbaan – Groot opwinding by Oranje Meisieskool

Oranje Hoofnetbalbaan. Die Sekondêre Meisieskool Oranje hoofnetbalbaan het ’n blink-nuwe voorkoms! Ná ’n jaar se opknapping- en bouwerk word baan 1 en 2 Donderdag, 11 April, in gebruik geneem. Op…

Junior Nasionale Tenniskampioenskap – Oranje Meisieskool

Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Donna le Roux, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfonteinhet 2de geëindig by die Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Die kampioenskap is by die Vrystaat Tennisstadion afgehandel. Dit beteken…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskappe – Oranje Meisieskool

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Die blonde blits van Hoër Meisieskool Oranje, Rumé Burger, het die naweek vier Vrystaatrekords in vier wedlope behaal. Die naweek, by die Vrystaat hoërskole-atletiekkampioenskappe in Bloemfontein het…

Tennis – Oranje Meisieskool bring bekers huistoe

Tennis. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se eerste tennisspan het vanjaar aan vier tennis toernooie deelgeneem en elkeen van die volgende toernooie gewen: Die eende het ook vanjaar in die seuns…

ATKV Debatkompetisie – Oranje deur na tweede rondte

ATKV Debatkompetisie. Vier senior en een junior span van Hoër Meisieskool Oranje is deur na die tweede rondte van die ATKV debatkompetisie. Onder die seniors was daar 43 en onder…