)

Junior Nasionale Tenniskampioenskap – Oranje Meisieskool

Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Donna le Roux, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfonteinhet 2de geëindig by die Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Die kampioenskap is by die Vrystaat Tennisstadion afgehandel. Dit beteken dat Donna le Roux Suid-Afrika se naasbeste o.18-tennisspeler vir meisies is.

Sy het Dinsdag, 26 Maart, in Bloemfontein die Junior Nasionale kampioenskap se enkelspel-eindstryd met 6-3, 3-6, 3-6 verloor. Donna, 2023 se o.16-tenniskampioen, het haar wedstryde op pad na die eindstryd met tellings gewen van 6-4, 6-0 / 6-0, 6-0 / 6-0, 6-0 / 6-1, 6-1.

Donna is, soos verlede jaar, weer die nasionale dubbelspel-kampioen. Dié keer vir o.18’s saam met Ché Nel.

Die Junior Nasionale Tenniskampioen vir vroue is Hanmaré Mc Aslin van Paarl Gimnasium. Sy het hiermee haar laaste wedstryd vir Junior Nasionale Tenniskampioenskap suksesvol afgesluit

Mia Schimper (7de vir o.18’s) het die beste onder Oranje se ander spelers in die toernooi presteer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal