)
Junior Nasionale Tenniskampioenskap – Oranje Meisieskool

Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Donna le Roux, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfonteinhet 2de geëindig by die Junior Nasionale Tenniskampioenskap. Die kampioenskap is by die Vrystaat Tennisstadion afgehandel. Dit beteken…