Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Fichardtpark se netbalspanne het vandag hul toer by Afrikaans Hoër Meisiesskool met goeie wedstryde afgesluit. Die Affies Netbal Toernooi was beslis ‘n baie leersame ervaring vir die Fichie netbalspelers. Goeienuus vir die Fichies se o.14 span is dat Cassidy Arendse tydens die Affies toernooi as die beste aanvallende speler aangewys is.
Uitslae van 27 Maart is as volg:
- 0.14A Wen teen Windhoek Gimnasium 16-7.
- 0.15A Verloor teen Hoërskool Jim Fouché 10-22
- 0.16A Verloor teen Hoërskool Wilgerivier 6-7
- 0.17A Speel gelykop teen Hoërskool Pietersburg 11-110.18A Wen teen Hoërskool Pietersburg 25-21
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf