Affies Netbal Toernooi – Hoërskool Pietersburg presteer
Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Pietersburg se A-netbalspanne het vanaf 24 tot 27 Maart in Pretoria by die Affies Netbal Toernooi in Pretoria deelgeneem en sommer baie goed gevaar. Pieties O.14:…
Affies Netbal Toernooi – Hoërskool Fichardtpark
Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Fichardtpark se netbalspanne het vandag hul toer by Afrikaans Hoër Meisiesskool met goeie wedstryde afgesluit. Die Affies Netbal Toernooi was beslis ‘n baie leersame ervaring vir…








