Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Pietersburg se A-netbalspanne het vanaf 24 tot 27 Maart in Pretoria by die Affies Netbal Toernooi in Pretoria deelgeneem en sommer baie goed gevaar.
Pieties O.14:
- Wen Trio 22-2
- Wen Cornwall 15- 7
- Verloor Affies 1 11 – 16
- Wen Windhoek Gim 16-4
- Verloor Stellenberg 13-15
- Wen Jim Fouche 14-8
- Wen Rustenburg in die finaal en eindig algeheel 5de.
Pieties O.15:
- Wen Heidelberg Volkskool 12-10
- Wen Cornwall Hill 15-8
- Wen Affies 2 17-14
- Wen Windhoek Gim 20-8
- Wen Trio 20-7
- Wen Nelspruit 18-9
- Wen Fichard Park 23-8
- Verloor ongelukkig in die finaal teen AHMP en eindig algeheel 2de.
Pieties O.16:
- Wen Nelspruit 16-4
- Wen Wilgerivier 25-7
- Wen Garsfontein 18-10
- Wen Cornwall Hill 20-2
- Wen Affies 1 19-12
- Wen Trio 30-6
- Wen Heidelberg Volkskool 10-9
- Verloor ongelukkig in die finaal teen Stellenberg en eindig 2de.
Pieties O.17:
- Verloor Garsfontein 11-20
- Verloor Cornwall Hill 11-13
- Verloor Affies 9-24
- Wen Trio 13-8
- Verloor Stellenberg 3-24
- Wen Nelspruit 12-9
- Verloor Rustenburg 9-20
- Speel gelykop teen Fichardt Park en eindig 9de.
Pieties O.19:
- Gelykop Heidelberg Volkskool 23-23
- Verloor Cornwall Hill 18-23
- Verloor Affies 11-48
- Verloor Windhoek Gim 14-30
- Verloor Stellenberg 19-36
- Verloor Jim Fouche 19-36
- Wen Wilgerivier 24-15
- Verloor ongelukkig teen Fichardt Park en eindig algeheel 12de.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf