Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoërskool Upington se o.14, o.15 en o.16 netbalspanne het hierdie week die Paarl Gimnasium Netbal toernooi bygewoon.
O.14 uitslae:
- Uppies:11 – Hoër Meisieskool Paarl:25
- Uppies: 26 – Collegiate Girls’ High Scool: 12
- Uppies: 8 – Paarl Gimnasium: 30
O.15 uitslae:
- Uppies: 21 – Hoërskool Durbanville: 13
- Uppies: 21 – Hoërskool Zwartkop: 20
O.16 uitslae:
- Uppies: 16 – Hoërskool Montana: 29
- Uppies: 17 – Hoërskool Hermanus: 27
- Uppies: 11 – hoërskool Durbanville: 23
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf