)

SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool

SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ‘n herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer Sekondêre Meisieskool Oranje en Hoërskool Jim Fouché op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die stryd aansê.

Hierdie twee skole pak mekaar in die rondte van 16 vir ‘n plek in die kwarteindronde.

Oranje het eerste in hul groep geëindig, veral danksy ‘n sege oor die Wes-Kaapse kampioen, La Rochelle Girl’s High School in die Paarl, (19-17) en ‘n weghol-oorwinning van 90-2 oor Monwabisi.

Oranje se 170 doele op dag een was die naasmeeste van al die spanne.

Uitslae dag 1:

  • Hoërskool Garsfontein 17-21
  • La Rochelle Girl’s High School 19-17
  • Hluvuka High School 44-2
  • Monwabisi High School 90-2

Dag 2: Kwart-eindstryd

  • Kwart-eindstryd: OMS 25 – Hoërskool Secunda: 10
  • Half-eindstryd: OMS 21 – Menlopark: 20

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal