SA Netbalkampioenskap – Oranje Meisieskool
SA Netbalkampioenskap. Vanoggend, Saterdag 13 Julie, sien ons ‘n herhaling van vanjaar se Vrystaatkampioenskap-finaal wanneer Sekondêre Meisieskool Oranje en Hoërskool Jim Fouché op die SA Netbalkampioenskap in Roodepoort mekaar die…
Oranje Sportakademie – Hoër Meisieskool se droom word werklikheid
Oranje Sportakademie. ’n Projek waaraan Hoër Meisieskool Oranje lank beplan en baie gedroom is, se wiele is uiteindelik aan die rol. Oranje se sportakademie! Dit is verlede sweek amptelik aan…
Hoofleiers 2022- OMS se nuwe hoofdogter en onderhoofmeisies wat in 2022 gaan lei
Hoofleiers 2022. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein gaan in 2022 deur Ané Janse van Vuuren (hoofmeisie), Jana Rheeder en Didi Nel (onderhoofmeisies) gelei word. Ané was ook hoofmeisie in 2017…









