)

Hoofleiers 2022- OMS se nuwe hoofdogter en onderhoofmeisies wat in 2022 gaan lei

Hoofleiers 2022. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein gaan in 2022 deur Ané Janse van Vuuren (hoofmeisie), Jana Rheeder en Didi Nel (onderhoofmeisies) gelei word.

Ané was ook hoofmeisie in 2017 van haar laerskool, Oranje Primêr. Sy was vanjaar die skool se hokkiekaptein en is weer tot dié rol in 2022 verkies.

Ané het vanjaar die Vrystaat skole-atletiekspan gehaal. Sy het vir die Vrystaat senior hokkiespan gespeel.

Baie geluk!!

Hou OMS se naam hoog!!

Meer oor Hoër Meisieskool Oranje is:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal